Winkel/Store

Uniforms are ONLY sold to MEMBERS of our organization, from our Headoffice in Ventersdorp.

Uniforms kan SLEGS deur LEDE vanaf Ventersdorp Hoofkantoor aangekoop word deur die volgende stappe te volg:

  • Die groottes van ons uniform is klein, bestel eerder n grootte groter of stuur u mates saam met u bestelling
  • Die Uniform bestelvorm moet volledig ingevul word
  • Die voltooide bestelvorm moet aan die Hoofkantoor gefaks of ge-epos word
  • Kontak die Hoofkantoor om seker te maak of u volledige bestelling beskikbaar is en wat die koerierkoste en deposito sal wees
  • Let asseblief daarop dat die borswapens nie meer gedra word nie, ons verskaf ook nie stewels nie
  • DIE UNIFORM BESTELVORM KAN HIER AFGELAAI WORD

Interessante publikasies …

Ons geskiedenis

Artikels uit vorige nuusblaaie …

Is die AWB nog relevant

UIT DIE ARGIEWE VAN ONS SWEEPSLAG …

1988 – ‘n Gedenkuitgawe

Op 11 Oktober 1974 verskyn die eerste persberig oor die AWB in Beeld.

Die AWB het sy eerste openbare vergadering reeds so vroeg as in 1976

gehou.  Die vergadering wat deur ongeveer 300 mense (hoofsaaklik

nuuskieriges) bygewoon is, is in die stadsaal van Brits gehou.

Die eerste Bulletin van die AWB het in Oktober 1983 verskyn.

1993 – 20ste Verjaarsdag uitgawe

AWB groei aansienlik in getalle …

Kyk net hoe goedkoop was ons uniform en ons Generaal was nog ‘n Kommandant!

VOLKSLIEDERE

DIE STEM VAN SUID-AFRIKA

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,

oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee,

deur ons vèr verlate vlaktes met die kreun van ossewa – 

ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.

Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:

ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika.

 

In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,

in ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees,

in ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf –

deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.

Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:

waar en trou as Afrikaners – kinders van Suid-Afrika.

 

In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,

in die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,

by die klink van huw’liksklokkies, by die kluitklap op die kis –

streel jou stem ons nooit verniet nie, sê ons altyd, altyd ja:

om te lewe, om te sterwe – ja, ons kom, Suid-Afrika.

 

Op u Almag vasvertrouend het ons vadere gebou:

Skenk ook ons die krag, o Here!

om te handhaaf en te hou –

dat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly:

Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.

Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer –

met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.

 

TREKLIEDJIE

Die sweep het geklap en die wawiele draai al agter die rooispan aan.

Ons hart is swaar; die skeiding is daar van die plaas waar ons tuiste staan.

Refrein:

Trek oor die vlaktes en trek oor die rand. Stadig nou! Briek aandraai!

Hot-agter! Haar-agter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!

Uitspan vanaand, uitspan vanaand, uitspan op Mooifontein!

Hot-agter! Haar-agter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!

 

Met jou aan my sy, o liefste van my, dan vrees ek geen gevaar.

Die wildernis in, om die vryheid te win; daar word ons drome waar.

 

Refrein:

 

REIS SAAM DEUR ONS DORPIES

Ventersdorp, Noordwes waar ons Hoofkantoor geleë is.

Ventersdorp Tourism Northwest (inligting in Engels)